|
Terug Druk Vryheidsmanifes
Ons wanhoop daaraan dat hierdie land gered kan word van die euwels wat dit bedreig deur die oproerige en oneerlike gedrag van Swart misdadigers wat toegelaat word om die land en sy mense te verontrus.
Ons sien geen vooruitsig op vrede en geluk vir ons en ons kinders in hierdie land onder ‘n Swart diktatuur nie. Sedert 27 April 1994 is meer as 30 000 Blankes in Suid-Afrika vermoor waarvan meer as 1 500 boere was.
Ons vrouens word verkrag, ons bejaardes verag en ons kinders van hulle ouers vervreem.
Ons volksgenote word deur die misdadige beleid van “regstellende aksie” uit diens gestel of gehou en na die straat of die buiteland gedwing, en vrees en haat, eerder as vrede en geluk, het meeste Blankes se lot geword.
Ons kla oor die gevoelige verliese wat ons genoodsaak is om te ly deurdat onbevoegde en ongeletterde Swartes stemreg verkry het.
Nou word die Blankes op allerlei wyses beroof, hetsy dit pasella aandele in maatskappye, gratis plase van boere of gesteelde motors van stads- en/of dorpelinge is.
Hierdie “edele” barbare lewe in ‘n staat van oorlog teen die Blanke en voel hulleself geroepe om alles wat die Blanke regmatig bekom het, wederregtelik vir hulleself toe te eien.
Intussen moet die Blankes, wat oor geslagte gewerk het om eiendom te bekom, magteloos staan en toekyk hoe hierdie onreg voort-duur.
Ons kla oor die stelselmatige en aanhou-dende plundering wat ons moet verduur van Swartes wat alles voor die voet verwoes en Blankes geruineerd laat.
Boere se vee en stads- en dorpsmense se eiendom word elke dag en elke nag die prooi van plunderaars wat in die naam van die “onreg van apartheid” klaarblyklik die reg verkry het om te vat net wat hulle wil, sonder dat enige moeite gedoen word om hulle te bestraf.
Ons kla oor die onregverdige blaam wat op ons geplaas word deur oneerlike mense onder die dekmantel van godsdiens.
Ons het genoeg gehad van Waarheidskommissies, NG-predikante en Broederbon-ders wat alles sal glo, behalwe dat die Afrikaner ook ‘n reg het op ‘n bestaan - op ‘n eie regering in sy eie land.
Dit het ons mense in ‘n valse skuldgevoel gedompel wat die totale ondergang van ons volk sal beteken, indien dit nie onmiddellik gestop word nie.
Die Blanke het geen menswaardigheid in die oë van die regime nie en Blankes se burgerskap van hierdie land is nie die papier werd waarop dit geskryf staan nie.
Ons is vasbeslote om waar ons ookal ons soewereiniteit vestig in hierdie land, die regverdige beginsel van vryheid hoog te hou en sal sorg dat niemand in ‘n toestand van slawerny aangehou word nie.
Ons sal wet en orde handhaaf deur behoorlike wetgewing en misdadigers genadeloos straf.
Moordenaars en verkragters sal met die doodstraf gestraf word en verraaiers sal in die openbaar tereggestel word.
Ons maak ‘n breuk met hierdie land omdat ons ‘n rustiger lewe wil lei en sal niemand wat sy eiendom regmatiglik bekom het, onregmatiglik van sy eiendom ontneem nie.
Ons sal die beginsels van die Volkereg nougeset toepas.
Indien ons eie grondgebied, wat volgens alle volkeregtelike beginsels ons s’n is, se integriteit egter aangeval word, sal ons dit beskerm met alles waaroor ons beskik.
Ons sal ons wetgewing aan almal bekend maak.
Ons sal die soewereiniteit van die Almagtige God erken en dit in ons grondwet verwoord.
Ons verwerp die humanistiese idee van menseregte as die hoogste reg van ‘n staat.
Ons verag die liberalisme, soos vervat en verskans in die huidige Grondwet, in sy totaliteit.
Ons glo aan die soewereiniteit van die volk.
Soos die Voortrekkers van ouds glo ons dat daar rasseverskille tussen ons en die Swartes en kultuurverskille tussen ons en ander volksgroepe is wat saamleef in een bestel onmoontlik maak.
In die Transvaalse Grondwet van 9 April 1844 het gestaan:
Geen Bastaarden zulle in onze vergadering als lid of regter mogen zitten tot het tiende gelid.
Vandag sê ons:
Geen Swarte of anderskleurige sal in ons land stemreg hê of in enige vergadering sit vir solank ons volk bestaan nie.
Ons regstelsel sal gedra word deur die oortuiging van ons volk.
Omdat ons glo aan die beginsel van reg en regskapenheid en dit deel is van ons lewens- en wêreldbeskouing, sal ons, waar ons ookal gaan en woon, ons goeie bedoelings aan almal bekend maak en veral ons begeerte om in vrede en vriendskap met alle volke te lewe.
Maar in ons volkslewe en in ons staat sal daar respek wees vir gesag, anders as in hierdie verderflike staat.
Ons stel dit ten ene male op rekord dat ons die Swartes niks skuld nie en dat ons hulle nog nooit iets geskuld het nie.
Die Swartes van hierdie land is wel ten oorvloede dankbaarheid aan ons verskuldig, omdat ons hulle lewenstandaard opgehef het, en hulle teen mekaar se moordlustig-heid beskerm het.
Dit sal aan ons kinders vertel word om die historiese rekord daaroor reg te stel.
Ons maak nou ‘n finale breuk met hierdie verderflike staat en sy verrotte instellings.
Ten spyte van ons voorouers se goeie bedoelings 170 jaar gelede om hierdie land aan die woesteny te ontworstel en hulle volgehoue ywer wat dit laat realiseer het, sit ons nou met ‘n land wat aan die barbaredom uitgelewer is.
Omdat die huidige Grondwet Afrikaners in ‘n permanente ondergeskikte posisie geplaas het en ons volk geen bestaan meer gun nie, maak ons nou ‘n radikale breuk met hierdie land.
Mag die Almagtige God, die Skepper en die Onderhouer van die lotgevalle van nasies ons volk beskerm.
|