|
Terug Druk Kennisgewings
Kopiereg © 2007 Herstigte Nasionale Party
Alle regte op die ontwerp en inhoud van ons webwerf voorbehou. Tensy anders aangedui, is die Herstigte Nasionale Party die kopiereghouer. Geen materiaal afkomstig vanaf ons webwerf mag elders gepubliseer of gebruik word sonder die skriftelike verlof van die kopiereghouer nie. Alle materiaal word slegs vir persoonlike doeleindes beskikbaar gestel.
Die Herstigte Nasionale Party respekteer u privaatheid. Geen persoonlike inligting, waar u ookal sodanige inligting verskaf, sal aan enige derde party geopenbaar word nie.
Gebruikers van die gespreksforum: Menings en/of standpunte wat op die gespreksforum uitgespreek word, is dié van die betrokke outeurs en nie noodwendig dié van die Herstigte Nasionale Party nie. Die Herstigte Nasionale Party behou die reg voor om enige inskrywings op die gespreksforum te onttrek indien dit negatief en/of skadelik reflekteer op, en/of die karakter aanval van die Herstigte Nasionale Party, sy beleid, leiers, personeel, lede en/of ondersteuners.
|