Geloftefees in Londen

Geloftefees in Londen

New postby Berril » Fri Nov 20, 2009 6:34 am

As u in London is en 'n Geloftefees wil bywoon, herinner ek u dat daar wel vir u voorsiening gemaak is. U kan dit bywoon op Saterdag die 12de, weens die feit dat die 16de nie n vakansie dag in Britanje is nie, maar daar is wel n paar Verkenners wat dit op die Woensdag ook gaan hou. Vir meer info hierontrent gaan kyk asb na http://www.facebook.com/event.php?eid=3 ... 156&ref=ts
Berril
 
Posts: 107
Joined: Wed Jul 01, 2009 9:08 pm

Return to Kultuur

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

cron