Nasionalisering van Myne deur ANC-regime

Nasionalisering van Myne deur ANC-regime

New postby Andries Badenhorst » Thu Jul 09, 2009 12:52 pm

Daar word nou baie geluide gemaak dat die ANC-regime myne moet nasionaliseer om "poste van werkers te beskerm". :lol: :lol:

Nou word ek gevra of dit goed of sleg is wanneer myne deur 'n staat genasionaliseer word. :?:

As ek kyk hoe die ANC dit bestuur wat hulle oorgeneem het na FW die Griek se oorgawe, sien ek nie hoe hulle myne ekonomies sal kan bedryf nie. Op die ou einde sal dit net soos die stadsrade, Escom, paaie, spoorweë ineenstort en sal die belastingbetaler die myners aan die lewe moet hou en nie die opbrengs van die myn self nie.

Ek hoor graag wat julle forummense dink.
:roll:
Andries Badenhorst
 
Posts: 9
Joined: Wed Jul 01, 2009 10:47 am

Re: Nasionalisering van Myne deur ANC-regime

New postby jerubbaal » Thu Jul 09, 2009 2:25 pm

hu.JPG
HU
hu.JPG (12.68 KiB) Viewed 1587 times

This is a recorded message "Nothing can go wrong go wrong go wrong....
Eze 3:5 want jy is nie gestuur na ‘n volk wat duister van spraak en swaar van tong is nie, maar na die huis van Israel
User avatar
jerubbaal
 
Posts: 35
Joined: Tue Jun 30, 2009 2:21 pm
Location: Zilkaatsnek

Re: Nasionalisering van Myne deur ANC-regime

New postby delarey » Wed Aug 12, 2009 1:21 pm

Dit is liberale wysheid dat alle nasionaliseering sleg is - die vryemarkstelsel is glo altyd meer effektief en beter vir almal - kommunisme word voorgehou as die bankrot voorbeeld hiervan.

Maar 'n bietjie nadenke wys heel duidelik dat sake nie so eenvoudig is nie.

* Eskom was sowat 'n eeu gelede gevorm deur private kragstasies te nasionaliseer. Die resultaat was dat Suid Afrikaners die goedkoopste elektrisiteit in die wêreld geniet het tot onlangs, net na Eskom geprivatiseer is. Ek impliseer nie dat die ANC dieselde resultate met die myne sal behaal nie, maar dat nasionaliseering nie noodwendig sleg is nie - daar is meer faktore wat tel.

* Ek is maar suinig oor ons kosbare en beperkte minerale, dat dit eerder in die grond bly terwyl die ANC die land verniel. Relatief min Blankes werk deesdae in die myne; dit is meestal 'n Swart geldkoei wat belasting betaal aan die ANC en vir die regime Dollars verdien, so dit pla my nie te veel of die ANC minder buitelandse valuta het of meer werkloses nie. Hierdie toestand is in elk geval 'n groeiende probleem en kan eerder nou vir die ANC 'n krisis word as later.

Sowat 0% van alle myne is tans in Volkseie besit. Hierdie debat is nie huidiglik ons probleem nie, behalwe dat die minerale aan die Afrikanervolk behoort en eendag opgeeis moet word. Dit impliseer gemeenskaplike volksbesit en gedeeltelike of volle nasionaliseering op daardie toekomstige stadium behoort op die tafel te wees. Tog sou ek nie huidiglik ANC nasionaliseering teenstaan nie omdat ANC beheer winsgewende myne sal laat sluit, en dit pas my politiek.
User avatar
delarey
 
Posts: 6
Joined: Thu Jun 25, 2009 12:40 pm


Return to Geld en die Ekonomie

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

cron