Gesondheidsorg en medikasie

Gesondheidsorg en medikasie

New postby Prof » Wed Sep 02, 2009 7:31 pm

Ek verstaan die huidige regime wil volgende jaaar weer heffings laai op apteke. Die apteker bedien jou van raad en jy moet 'n fooi gehef word.

Hulle eie barbare (en andere) misbruik medikasies en streng maatreels word ingestel. Nou sit ons met die dilemma dat die maastskappye dit nie meer lonend vind om sekere van hierdie medikasies te maak nie.

Dit lyk my hierdie barbare het nog nie hul eie mense geleer om verantwoordelikheid te neem vir die dade wat hulle verrig nie.

Een van die dae het ons minder as niks oor van hierdie sg medikasies. Sal ons maar in toue voor die parlement gaan staan en wag vir onse pilletjies...net oppas dat ons nie dalk een van die dae ons kleinkinders se doeke ook moet opoffer nie, want hulle sal nog rede vind om daaroor ook te kla.... :mrgreen:
User avatar
Prof
 
Posts: 39
Joined: Sun Jun 28, 2009 3:50 pm

Return to Gesondheid

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

cron