Dit is ook MY ondervinding dat SOLIDARITEIT nie helemal so eerlik is met ons nie.
Ek is lid daar en dinge maak nie vir my so lekker SIN aldag nie.
Daar is soveel projekte en projekte en hulle is altyd voor op die nuus, maar waar is die DOEN??
Waar is die opregtheid?
Kom ons begin bo. Hoekom sou hulle FW vra om mense toe te spreek?
Is dit omdat hy die Broederbond se beskermheer is en van Solidariteit se topmense is Broederbondslede?
Ek dink hier is jou antwoord....kom ons gaan krap dieper...miskien kom ons af op die beendere in die doodskis...
