John Rambo

Hoe dikwels gaan ons nie fliek sonder dat ons weet waarvoor ons in is nie? Dan sit ons in ons stoele en krioel totdat die onsmaaklike toneel verby is, maar tien keer erger as die kinders by is.
Hier is nou kans om jou resensie van enige fliek op te sit sodat ander by jou kan leer.

John Rambo

New postby QueenB » Sun Jul 12, 2009 2:14 pm

Sylvester Stallone wat die rol speel van John Rambo, oud soldaat wat nou 'n vreedsame bestaan voer. Sy rustigheid word versteur toe hy genader word om 'n groepie sendelinge na Burma per boot te neem waar hulle in die oorlog geteisterde gebied onder andere mediese hulp wil gaan verleen. Kort na hulle aankoms word hulle gevange geneem en moet John Rambo 'n groep huursoldate neem na waar hy die sendelinge geneem het. Hy speel 'n baie oortuigende sterk rol wat pas by sy sterk gelaatstrekke. Die spesiale effekte is baie goed gedoen, en Stallone is die Vervaardiger van die aksiebelaaide rolprent. Daar is sterk taalgebruik en immorele tonele wat nie aan te beveel is vir sensitiewe kykers en diegene onder 16 jaar nie.
Ek het hierdie rolprent baie geniet en gee dit 'n 4 uit 5.
User avatar
QueenB
 
Posts: 22
Joined: Wed Jul 01, 2009 7:04 pm

Re: John Rambo

New postby paul01 » Wed Dec 02, 2009 7:22 pm

What i like of John Rambo was, I like the way he moved using his rambo knife .
paul01
 
Posts: 1
Joined: Wed Dec 02, 2009 7:19 pm


Return to Fliek resensies

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest