Die Herstigte Nasionale Party

Kliek vir die HNP Forum

Standpunte

Die Afrikanervolk en sy land Suid-Afrika
- Dr Pieter Möller

Dr Pieter Möller

Die Afrikanervolk is tans onderworpe knegte in 'n land wat deur sy voorouers met baie ontberings en die verspilling van kosbare bloed gekoop is. Daarom juis is die onwaarhede wat so gereeld hieroor in woord en geskrif verkondig word, so onvergeeflik. Hierdie vyande van die Afrikanervolk verklaar met groot stelligheid dat ons voorouers grond van die Swartes in Suid-Afrika op 'n onregmatige wyse en deur diefstal bekom het en hulle vermoor, verslaaf en verkneg het. Dit is van alle waarheid ontbloot.


Om verder te lees...kliek hier

  

Die eerste Vryheidsoorlog en die Afrikanervolk
- Dr Pieter Möller

As nasate van die Protestante wat, na die 16de eeuse Kerkhervorming vanweë die vervolging deur die Rooms-Katolieke Kerk, vlugtelinge geword het en geloofsvryheid elders gaan soek het, loop die vryheidsdrang en godsdienssin soos 'n goue draad deur die Afrikanervolk se geskiedenis.


Om verder te lees...kliek hier

 

Herwinning van ons Vryheid
- AE Breytenbach

Andries E. Breytenbach

Die vryheid of die dood tegemoet, liewer dan te buk onder ‘n vreemde regering!”, was die ingesteldheid van ons voorgeslag toe ons volk nog in sy kinderskoene gestaan het.

Daardie paar woorde het uitdrukking gegee aan die vryheidsideaal van die Afrikanervolk. Dié ideaal het die gang van die geskiedenis van Suid-Afrika die afgelope twee eeue bepaal.


Kliek hier om verder te lees...

 

Die ekonomie as deel van ‘n Vryheidsplan
- Rudolf Buitendach

Rudolf Buitendach

Geen vryheidsplan kan volledig wees sonder die ekonomiese ondersteuning om dit volhoubaar te maak tydens die verkrygingsfase en daarna in die uitlewingsproses daarvan nie.


Om verder te lees...Kliek hier

 

 

 

Wouter Rust

Apartheid die voorwaarde vir totale vryheid
- Wouter Rust

Die Afrikanervolk is in Afrika gebore. As God se geroepe volk het ons hier aan die Suidpunt van Afrika wortel geskiet. Hier het ons uit Duitser, Hollander, Fransman en Engelsman gegroei tot ‘n blanke volk met ‘n roeping, ‘n eie identiteit, eie taal, eie kultuur en eie tradisies − die Afrikanervolk. Ons is anders as die ander volke van Afrika, want die Afrikaner is ook ‘n geloofsvolk met sy hand in die hand van God. 

 

Om verder te lees...Kliek hier

 

 

 

.

Kopiereg © 2009 Herstigte Nasionale Party

Kontak HNP -Kontak diensverskaffer