Die HNP staan vir :

- Vooruitgang en ontwikkeling
- Die regering van die land sal 'n soewereine volksregering wees.
- Afrikaners se eiendomsreg sal beskerm word.
- Buitelandse betrekkings op die basis: Suid-Afrika eerste.
- Vreedsame naasbestaan met buurlande en ander state en volke, weerstand teen die uitwissing van volksgrense en die handhawing van afsonderlike identiteite.

- 'n Hoogs moderne infrastruktuur...
- Afrikaans as taal wat uit Afrika gegroei het en 'n meerdere reg het.
- Die handhawing van wet en orde as die eerste plig van die owerheid.
- Vrye ondernemerskap en die beperking van monopolisme in nasionale belang.
- Die beskerming van Suid-Afrikaanse burgerskap wat nie deur immigrasie of emigrasie aangetas mag word nie.

- Tegnologiese en industriële ontwikkeling...
- Die instroming van volksvreemdes sal stopgesit word, onwettige immigrante sal uit die land gesit word, en die proses sal omgekeer word om Suid-Afrika stelselmatig te verblank.
- Die belange van die boer sal beskerm en gedien word sodat daar te alle tye 'n groot selfstandige boerestand aanswesig sal wees.
Op ekonomiese terrein moet elkeen 'n lewensvatbare lewensbestaan voer en sal ekonomies-swakkeres teen uitbuiting beskerm word. Prysbeheer sal ingestel word.
- Massa-kommunikasie sal nie toegelaat word om die Christelike-nasionale lewensbeskouing en -sedes af te takel nie.
