Die Herstigte Nasionale Party

Kliek vir die HNP Forum

Die HNP se leiers


HNP Hoofleier - Andries Breytenbach

 

Mnr. Andries Breytenbach is 'n man met 'n sterk militêre agtergrond. Hy is van kindsbeen af opgevoed in 'n huis waar daar 'n sterk bewussyn en meelewing was met die Afrikanervolk se geskiedenis, politiek en kultuur. Sy oorlede vader, dr JH Breytenbach, was in lewe 'n Staatshistorikus en kenner van die Suid-Afrikaanse geskiedenis.

Om verder te lees...kliek hier

 


HNP Onderleier - Wouter Rust

 

Mnr. Wouter Rust is trots daarop dat hy en sy vrou Chrisna gebore, getoë en gelouter is in Noordwes-Kaapland. Wouter het groot geword op die skaapplaas, Kleinschietfontein in die distrik Carnarvon. Chrisna, 'n nooi Human, het op Humanshof, in die distik Vosburg grootgeword.

Om verder te lees...Kliek hier

 

HNP Hoofsekretaris -
Louis van der Schyff

Mnr Louis van der Schyff het in die Noord-Kaap grootgeword. Hy het sy skoolloopbaan op Vryburg voltooi en het as student op Stellenbosch ‘n aktiewe rol in die studente-politiek sowel as in die HNP op Stellenbosch en in Wes-Kaapland gespeel.

 Om verder te lees...kliek hier

 

 

.

Kopiereg © 2009 Herstigte Nasionale Party

Kontak HNP -Kontak diensverskaffer