Terug Druk Spesifikasies

Konneksie
'n Breëband internetkonneksie word aanbeveel (ADSL, iBurst of 3g), hoewel ons webwerf versoenbaar is met stadiger konneksies.

Webblaaier

Hierdie webwerf is ontwerp vir Microsoft Internet Explorer 6 of later,
of Mozilla FireFox 2 of later.

Beeldresolusie en vertoonarea
'n Beeldresolusie van tussen 800x600 en 1280x1024 word aanbeveel. Gebruik die maksimum vertoon area moontlik deur u blaaier se venster te vergroot ("maximize") en alle ongebruikte nutsbalkies en panele ("toolbars and panes") binne u blaaier toe te maak.

Sekuriteitsopstellings
Javascript, CSS en PHP word ingespan ten einde interaktiwiteit op hierdie webwerf te bewerkstellig. Maak seker dat u sekuriteitsprogramme só opgestel is dat dit die uitvoering van programkode in Javascript, CSS en PHP nie blokkeer nie. Indien nodig, voeg ons internetadres, d.w.s. http://www.hnp.org.za/ in u sekuriteitsprogramme se lyste van betroubare en veilige internetadresse.