 |
Dié
land is óns land |
| |
|
 |
Die
Heilige Skrif as die onfeilbare Woord van God |
| |
|
 |
Die
Drie-enige God moet in die grondwet erken en verheerlik word |
| |
|
 |
Die
imperialisme met as doel 'n eenwêreldstaat sal beveg word |
| |
|
 |
Christelik-nasionale
beginsels |
| |
|
 |
Christelike
volkseie onderwys |
| |
|
 |
Nasionalisme
as beginsel in politiek |
| |
|
 |
Die
reg op 'n eie vlag en 'n eie volkslied |
| |
|
 |
'n
Soewereine volksregering |
| |
|
 |
Eiendomsreg
van Afrikaners sal beskerm word |
| |
|
 |
Buitelandse
betrekkings op die basis: Suid-Afrika eerste |
| |
|
 |
Vreedsame
naasbestaan met buurlande en ander state en volke |
| |
|
 |
Afrikaans
as taal wat uit Afrika gegroei het en 'n meerdere reg het |
| |
|
 |
Die
handhawing van wet en orde |
| |
|
 |
Vrye
ondernemerskap |
| |
|
 |
Die
beskerming van Suid-Afrikaanse burgerskap |
| |
|
 |
Die
instroming van volksvreemdes sal stopgesit word |
| |
|
 |
Die
belange van die boer sal beskerm word |
| |
|
 |
Op
ekonomiese terrein moet elkeen 'n lewensvatbare bestaan voer |
| |
|
 |
Massa-kommunikasie
sal nie Christelike-nasionale sedes aftakel nie |
| |
|