Die 27 ste April – is dit ’n vryheidsdag?
Hiermee die derde video in die reeks van video’s van die HNP se Inligtingsdiens. Hierdie video handel oor die 27 ste April en mnr Andries Breytenbach noem dit ’n dag van skande.
Hier is die skakel om die video te sien:
H van der Schyff