toekomsvisie: kultuur as grondslag vir herlewing van afrikanernasionalisme (deel 1)
Op 17 en 18 November 1994, slegs enkele maande nadat FW de Klerk die mag aan Nelson Mandela en sy ANC oorhandig het, het ‘n volkskongres in Pretoria plaasgevind onder die tema: “Ons sal opstaan…” Verskeie sprekers het referate gelewer, waaronder die destydse...
die afrikanerjeug is gebind om die gelofte te hou:
Die vraag of die Afrikanerjeug steeds gebind is aan die Gelofte van 1838, is deur die 11-jarige Celma Bekker van Pietersburg beantwoord. Op die vooraand van die Driedoornhoek Geloftefees naby Pietersburg is ‘n talentaand vir die jongspan gehou. Die feeskomitee kry dit...