Standpunte
Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris
H F van der Schyff : Die Afrikaner 3 November 2023 Ek gaan hierdie week verder stukke uithaal oor wat mnr. Jaap Marais gesê het oor die HNP en die toekoms. "'n Afwysendheid teen 'n ander se beleid en optrede is nie net eie aan 'n politieke stryd nie. Die Tien Gebooie...
Die Prys van sport
Redakateur Die Afrikaner 3 November 2023 Met die valse eenheidsdryf rondom sport wat nou op ons afgeforseer word, is dit dalk nodig om net weer ‘n bestekopname te maak van wat sport die land gekos het, die land steeds kos, en wat dit ook die belastingbetaler en die...
ANC se verskroeide land
Van Britse verskroeide aarde na: Henk van de Graaf Die Britte het in die Tweede Vryheidsoorlog van 1899 tot 1902 die boere se plase afgebrand en vee vermink en doodgeskiet. Dit was die sogenaamde verskroeideaardebeleid. Sedert die oorname van die ANC in 1994, is daar...
Vreemde bedmaats omarm vreemde bedmaats
Redakteur: Die Afrikaner 20 Oktober 2023 Met die oog op volgende jaar se algemene verkiesing, het die DA-leier, John Steenhuisen, die sogenaamde Moonshot pakt aangekondig, as ‘n soort samewerking van partye om gesamentlik die ANC uit die kussings te probeer lig....
Skep dringend ’n volksekonomie
Redakteur Die Afrikaner 20 Oktober 2023 “Alles waaraan die ANC raak, maak hulle ‘n gemors van as gevolg van wanaanwending van fondse. Die staatsamptenare se pensioenfonds is nou volgende. Om ons mense te beskerm, is dit nodig dat ons ‘n ekonomie binne ‘n ekonomie...
Leierstoespraak 07 Oktober 2023
Baie vure brand al feller
Redakteur Die Afrilaner 07 Oktober 2023 ie wêreld is voorwaar erg deurmekaar, en die vure brand al nader. Nie net die letterlike vure wat Suid-Afrika tans tref nie. Waarskynlik is dit een van die swartste jare in ‘n lang tyd betreffende veldbrande. Geweldige brande...
BID, glo en doen
HNP-leier by kongres 2023 Die volk moet aan sy eie alternatiewe werk. Begin deur te bid, glo in jou saak en doen wat jy kan doen. Dit was die boodskap van die leier van die HNP, mnr. Fritz van Graan, aan die HNP se 54ste jaarkongres wat in Pretoria plaasgevind het....
Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris
H van der Schyff Die Afrikaner 06 Oktober 2023 Ons volg op wat mnr. Jaap Marais verder in sy toespraak gesê het. Hy volg op met die baie belangrike gedagte: "WIE IS DIE VYAND? "Ons sal moet besef dat as ons eenheid wil hê, ons ook die keuse van die vyand duidelik moet...
Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris
H F van der Schyff Die Afrikaner 22 September 2023 Ons gaan vandag nog verder met mnr. Jaap Marais se toespraak, waarin ons in vorige uitgawes begin het. Hy sê "Maak Afrikaner-nasionalisme 'n mag" "As ons 'n volkstaat moet kry, dan sal dit alleen tot stand kom wanneer...