Standpunte
Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris
H F van der Schyff Gesien in die lig daarvan dat ons die afgelope tyd aandag aan wyle mnr. Jaap Marais se verjaardag gegee het, het ek gereken om nog iets uit sy skrywes met u te deel, maar ook kommentaar te lewer op wat vandag in ons politiek aangaan. Uit die stuk,...
Kersfees bly ’n boodskap van hoop
Boodskap van die nuutverkose HNP-leier: Wanneer die einde van die jaar nader kom, is dit tyd vir bestekopname wanneer ons in ‘n toestand van rustigheid kan terugdink en wonder of dinge en gebeure nie anders kon gewees het as toestande en optredes anders was nie. In...
Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris
In die vorige uitgawe van Die Afrikaner het ek oor 'n toespraak van mnr. Jaap Marais geskryf. Hierdie week gaan ek uit 'n ander toespraak van hom aanhaal aangesien sy 100ste verjaardag in hierdie uitgawe herdenk word. In 'n referaat wat mnr. Marais tydens die...
Jaap Marais se boodskap aan die Afrikanerjeug
Deur Jan-Tinus Smuts. Die Afrikaner 25 November 2022 Wyle mnr. Jaap Marais, tweede leier van die Herstigte Nasionale Party (HNP), was beginselvas en sy aand en môre praatjies het áltyd ooreengestem. Hy het nooit histeriese uitlatings gemaak nie, jaar altyd...
Jaap Marais: ’n paar persoonlike herinneringe
Tydens die pas afgelope HNP-kongres, waaroor breedvoerig in die vorige uitgawe verslaggedoen is, het mnr. Meinhard Peters sy persoonlike ervarings met mnr. Jaap Marais met diekongres gedeel, as deel van die herdenking van wyle mnr. Marais se 100ste verjaardag...
Die Redakteur
Quo Vadis VF+? In hierdie uitgawe word die 100ste verjaardag van wyle mnr. Jaap Marais herdenk. Oral blyk dit dat mnr. Marais sterk gestaan het op die Afrikanervolk se rassuiwerheid. Vermenging het al wêreldryke vernietig, want dit is gewoonlik die swakkere wat die...
Jaap Marais 1922 – 2022
Henk van de Graaf - Die Afrikaner 25 November 2022 Die beste Eerste Minister wat SA nooit gehad het nie. As wyle mnr. Willie Marais, opvolger van mnr. Jaap Marais as leier van die HNP na laasgenoemde se afsterwe, nog sou geleef het sou die opskrif hierbo waarskynlik...
Die leier van die HNP, mnr Fritz van Graan se toespraak by die kongres 2022
"So help my God" ‘n Mens staan voor die besef dat jy rekenskap moet gee aan ‘n volk en aan God. “Daarom kan ek net sê: “So help my God.” Dit was die eerste woorde wat mnr. Fritz van Graan gesê het nadat hy as nuwe leier van die HNP verkies is. Hy het ook hulde gebring...
Vanaf die lessenaar van die Hofsekretaris
H F van der Schyff 11 November 2022 in Die Afrikaner Die HNP se kongres was hierdie jaar onder moeilike omstandighede gehou. Die hoë brandstofpryse, swak paaie, algemene prysstygings en misdaad het heelwat mense verhoed om die kongres by te woon. Tog was die kongres...
Van Reus tot Bedelaar
Die Afrikaner 11 November 2022 Nie dat mens iets anders kan verwag van Afrika nie, maar dit bly steeds hartseer om te sien hoe die eens ekonomiese reus, Suid-Afrika, verval het tot ‘n sielige en armsalige bedelaar staatjie. Die ANC staatshoof, Cyril Ramaphosa is die...