HNP
  • Tuis
  • Wie is ons
    • Onstaan en stigting
    • Program van beginsels
    • Missie
  • Leierskap
  • Videos
  • Standpunte
  • Publikasies
  • Kontak ons
  • Finansiële steun
  • Bespreking van die hnp se program van beginsels
  • Die Afrikaner
  • Dr H F Verwoerd aan die woord:
  • Geskiedenis
  • Die Afrikaner 2019
Select Page

Ons is bewus dat die Covid-19 virus almal beïvloed. Dit het egter ook ernstige invloed op iets soos om ’n nuusblad te produseer. Help asseblief Die Afrikaner. Kontant inbetalings is aanvaarbaar, maar debietorders is net so aanvaarbaar. Help ons om die boodskap van Afrikanernasionalisme uit te dra en in staat te wees om dit steeds uit te dra om ons vryheid weer terug te kry. Die debietordervorm is aangeheg. Stuur die voltooide vorm na hnpvansa@gmail.com. Vir kontant inbetalings gebruik die volgende: ABSA tjekrekening nommer 020001348. Takkode 632005. Enige hulp word waardeer.

by HNP | Jul 6, 2021 | Finansiële steun, Finansiele-steun | 0 comments

Debietorder-pdfDownload

Submit a Comment Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Jongste artikels

  • Die Afrikaner 10 April 2026
  • Die Afrikaner 25 Maart 2026
  • Die Afrikaner 5 Maart 2026
  • Die Afrikaner 17 Februarie 2026
  • Die Afrikaner 30 Januarie 2026
  • Facebook
  • X
  • RSS
Kopiereg 2023 © Herstigte Nasionale Party.