Die Missie van die HNP
Om Afrikanernasionalisme lewendig te hou en aan te wakker as die drywende mag wat tot nasionale Vryheid vir die Afrikanervolk moet lei.
- Ons wil dit bereik deur:
volksgenote toe te rus met kennis, ten einde liefde en respek te kweek vir ons eiendomlike en ons nasionale strewe; - vyandige en skadelike propaganda teen te gaan; en
- volksgerigte Afrikaners te betrek by doelgerigte aksies om hul identiteitsbewussyn, kulturele selfstandigheid, nasionalisme en die staatkundige vryheid van die Afrikanervolk te bevorder.