Dr. Verwoerd stel ‘n heildronk in op die Republiek van Suid-Afrika en die Staatspresident
Die Afrikaner 19 Mei 2023 Staatspresident CR Swart is op 31 Mei 1961 as die eerste Staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika ingehuldig nadat die land ‘n Republiek geword het op dieselfde dag. Die aand is ‘n staatsbanket in Pretoria aangebied en die eerste...
Die Republiekvlag – van eenheidsimbool tot “haatspraak”.
Mnr Andries Breytenbach: Die Afrikaner 5 Mei 2023 Die appèlhof in Bloemfontein het pas die vroeëre uitspraak van die gelykheidshof, naamlik dat ppenbare vertoning van die republiekvlag op haatspraak neerkom, bekragtig. Die saak om dit as haatspraak verklaar te kry, is...
Die derde video van die HNP se inligtingsdiens:
Die 27 ste April - is dit ’n vryheidsdag? Hiermee die derde video in die reeks van video's van die HNP se Inligtingsdiens. Hierdie video handel oor die 27 ste April en mnr Andries Breytenbach noem dit ’n dag van skande. Hier is die skakel om die video te sien:...
Die Stryd duur voort deel 2:
https://youtu.be/jrKBTrCZmdE
Die Stryd duur voort: deel een
https://youtu.be/uswpq4Hsl28
Adv C R Swart oor Suid-Afrika
VID-20230316-WA0017Download
Opgesomde geskiedenis van Suid-Afrika:So is ons verraai
So is ons Verraai: Hierdie is ’n vertaling van ’n deel van die boek wat wyle mnr Paul Kruger in opdrag van die Boere-Afrikanervolksraad geskryf het.* Kruger, Paul: Settlement of the Boer-Afrikaner People’s claim to territorial self-determination: Inviting...
Vergeet en Vergewe? Onthou!
Uit Die Afrikaner van 24 Junie 2022. Smarte van Konsentrasiekampegepas herdenk op 16 Junie Op 16 Junie het die Britse Lord Roberts ‘n proklamasie uitgereik waarin hy die burgers van dieOranje-Vrijstaat en Zuid-Afrikaansche Republiek gewaarsku het dat, wanneer ook al...
Verwoerddam ’n halfeeu oud
Dit is hierdie maand, op 4 Maart om presies te wees, ‘n hele 50 jaar gelede dat die Hendrik Verwoerddam geopen en in gebruik geneem is. Dit was op dié dag in 1972 dat die destydse staatspresident, mnr. Jim Fouché, die dam amptelik in gebruik geneem het. Helaas was die...
Toekomsvisie: kultuur as grondslag vir herlewing van afrikanernasionalisme (deel 2)
Op 17 en 18 November 1994, slegs enkele maande nadat FW de Klerk die mag aan Nelson Mandela en sy ANC oorhandig het, het ’n volkskongres in Pretoria plaasgevind onder die tema:“Ons sal opstaan…” Verskeie sprekers het referate gelewer, waaronder die destydse HNP-leier,...