Veg buite die “demokratiese” parlement

Boodskap van die HNP-leier voor verkiesing Die leier van die HNP, mnr. Fritz van Graan, het op die vooraand van die land se algemene verkiesing, waaraan die HNP nie deelneem nie, die volgende boodskap uitgereik: “Mense word so maklik beïnvloed deur leuens dat deelname...