Geskryf deur mnr Jaap Marais, leier van die HNP van 1977 – 2000.

Die verhaal van volksverraad deur “regse” leiers wat, terwyl Afrikaners aan die politieke fopspeen van ’n “volkstaat” gesuig het, met die linkse IDASA gekonkel het om die Afrikanervolk eerloos aan die ANC/SAKP te onderwerp.