Vreemde bedmaats omarm vreemde bedmaats

Redakteur: Die Afrikaner 20 Oktober 2023 Met die oog op volgende jaar se algemene verkiesing, het die DA-leier, John Steenhuisen, die sogenaamde Moonshot pakt aangekondig, as ‘n soort samewerking van partye om gesamentlik die ANC uit die kussings te probeer lig....

Skep dringend ’n volksekonomie

Redakteur Die Afrikaner 20 Oktober 2023 “Alles waaraan die ANC raak, maak hulle ‘n gemors van as gevolg van wanaanwending van fondse. Die staatsamptenare se pensioenfonds is nou volgende. Om ons mense te beskerm, is dit nodig dat ons ‘n ekonomie binne ‘n ekonomie...