by HNP | Nov 12, 2024 | Standpunte, Uncategorized
“Die HNP doen ‘n beroep op elke organisasie of instansie wat Afrikaners mag verteenwoordig, om res-pek te toon teenoor diegene wat Geloftedag eerbiedig en uitleef, en om daarom hulleself van Mashatile se funksie van 16 Desember te distansieer en te verskoon.” Dit is...
by HNP | May 28, 2024 | Standpunte, Uncategorized
Boodskap van die HNP-leier voor verkiesing Die leier van die HNP, mnr. Fritz van Graan, het op die vooraand van die land se algemene verkiesing, waaraan die HNP nie deelneem nie, die volgende boodskap uitgereik: “Mense word so maklik beïnvloed deur leuens dat deelname...
by HNP | Apr 26, 2024 | Bespreking van die HNP se Program van Beginsels, Die Afrikaner, Die Afrikaner 2021 - (pdf-lêers), Geskiedenis, HNP Geskiedenis, Publikasies, Standpunte, Uncategorized
Die HNP van Suid-Afrika het sopas ‘n manifes bekend gestel waarin sy uiteindelike visie van hoe Suid-Afrika moet lyk, uitgespel word. Sou die HNP aan die komende verkiesing deelgeneem het, sou dit die basis van sy verkiesingsmanifes uitgemaak het. Die Manifes lui soos...
by HNP | Nov 3, 2023 | Standpunte, Uncategorized
H F van der Schyff : Die Afrikaner 3 November 2023 Ek gaan hierdie week verder stukke uithaal oor wat mnr. Jaap Marais gesê het oor die HNP en die toekoms. “‘n Afwysendheid teen ‘n ander se beleid en optrede is nie net eie aan ‘n politieke...
by HNP | Nov 3, 2023 | Standpunte, Uncategorized
Redakateur Die Afrikaner 3 November 2023 Met die valse eenheidsdryf rondom sport wat nou op ons afgeforseer word, is dit dalk nodig om net weer ‘n bestekopname te maak van wat sport die land gekos het, die land steeds kos, en wat dit ook die belastingbetaler en die...
by HNP | Nov 3, 2023 | Standpunte, Uncategorized
Van Britse verskroeide aarde na: Henk van de Graaf Die Britte het in die Tweede Vryheidsoorlog van 1899 tot 1902 die boere se plase afgebrand en vee vermink en doodgeskiet. Dit was die sogenaamde verskroeideaardebeleid. Sedert die oorname van die ANC in 1994, is daar...