“Dis Volskaalse Oorlog”

TLU SA-president by boereprotes Met 2 206 boere wat reeds sedert 1990 op hulle plase vermoor is in Suid-Afrika, is daar al meer sterftes as wat soldate gesneuwel het tydens die hele grensoorlog. “Dit beteken ons is in ’n volskaalse oorlog”, het mnr. Henry Geldenhuys,...

Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris

Elke land, volk en gemeenskap kies in hul groei ’n leier wat as voorbeeld vir die bevolking dien. Dit het die meeste van die tyd daartoe gelei dat die leierskap in die hande van ’n koning geplaas is en dan het die koning se nageslag die reg op leierskap behou. Soms...