Afsonderlike ontwikkeling

Tydens die Stellenbosh Woordfees, wat hierdie jaar weer na ’n paar jaar van afwesigheid plaasgevind het, het die Afrikaanse weergawe van die ANC-regering se His Masters’ Voice, RSG, verskeie gesprekke oor die lug aangebied. Feitlik elkeen van die gesprekke het ’n...

Nog ’n onteieningswet op pad:

Die ANC-bewind het dit dalk nie reggekry om die land se grondwet te verander om onteiening sonder vergoeding, met ander woorde gewettigde diefstal, moontlik te maak nie, maar dit beteken nie dat hy daarmee van sy diefstal planne afgesien het nie. Inteendeel. Die ou...

Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris

Probleme vir die bevolkings van die wêreld In aansluiting by my stuk wat in die vorige uitgawe van Die Afrikaner verskyn het, wil ek in vandag sestuk skryf oor die spesifieke probleme wat inwoners van lande oor die wêreld heen ondervind. Terwyl baie lande reeds...

Bel die polisie: watse polisie waar?

Voordat die bloed behoorlik begin kook oor die saak, net so ‘n staaltjie in ligter luim: Daar word vertel dat die staatshoof van Lesotho so ‘n ruk gelede in die geheim vir Cyril Ramaphosa besoek het met ‘n hele afvaardiging. Een van die ministers wat hy saamgebring...