Standpunte
“Pride”-maand van winkels tot in skole
Die sogenaamde “Pride”-maand word skynbaar aktief bevorder in skole, terwyl sekere besighede hulle ook daaraan skuldig maak en as gevolg daarvan boikotte in die gesig staar. Een van die winkelgroepe wat aktief daaraan meedoen, is Woolworths, wat selfs uit van hulle...
“Ek het my vlag en my Mauser begrawe,maar nie my volk nie” – genl. De la Rey
Konsentrasiekampdag herdenk: “Ons direkte toekoms sal een wees van harde werk, stryd, offers, daadkrag en moontlik selfs weer moontlike bloedvergieting. Ons skuld dit aan ons voorgeslagte waarvan heelwat hier begrawe lê, maar ook vir ons nageslag wat dalk nog nie eens...
Die Redakteur:
Nuwe geleenthede op suiwer beginsels Die Afrikaner 23 Junie 2023 Daar is nie veel wat ons kan byvoeg tot die HNP-leier se brief aan die Poolse president oor die Diplomatieke en ander gemors van Afrikaleiers, onder medeaanvoering van Cyril Ramaphosa se mislukte...
Afrikaanse skole weer in die visier.
Vanaf die lessenaar van die Hoofsektretaris Die Afrikaner 23 Junie 2023 Die ANC wat graag alles moontlik in die land wil bestuur en wetgewings deurvoer om hul mag uit te brei, maak ook nou planne onder die Bela-wysigingswet om skole heeltemal onder die staat se gesag...
“Vredesending” een groot verleentheid, wêreld lag:
HNP-leier skryf aan Poolse president Die Afrikaner 23 Junie 2023 “Ons is u dankbaar dat u die huidige ANC-staatshoof, Cyril Ramaphosa, en sy administrasie vir die wêreld help onthul het vir wat hulle is: ‘n klomp onbekwame regeerders wat nie eens basiese papierwerk in...
Brief aan Poolse President
brief-aan-poleDownload
Mnr H van de Graaf se toespraak by Irene se kranslegging
Video oor koalisies tussen politieke partye: inleidende gesprek
https://youtu.be/A62nMWbj3no https://youtu.be/A62nMWbj3no
Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris
H F van der Schyff: Vandag haal ek 'n stuk uit mnr. Jaap Marais se skrywe oor "Wie is die Afrikaners" aan. Ek dink dit is belangrik aangesien daar selfs mense met sogenaamde "regse sienings" is wat van "Afrikaners van verskillende velkleur" skryf. Ons moet besef dat...
Hoe lank voor finale ineenstorting
Dié gebeure laat die vraag ontstaan: Redakteur in Die Afrikaner van 6 Junie 2023. Gebeure die laaste week of twee, het by politieke ontleders en ekonome die vraag laat ontstaan wanneer die land se totale ineenstorting ‘n werklikheid word? Nie net Eskom, wat waarsku...