Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris

H F van der Schyff Gesien in die lig daarvan dat ons die afgelope tyd aandag aan wyle mnr. Jaap Marais se verjaardag gegee het, het ek gereken om nog iets uit sy skrywes met u te deel, maar ook kommentaar te lewer op wat vandag in ons politiek aangaan. Uit die stuk,...

Kersfees bly ’n boodskap van hoop

Boodskap van die nuutverkose HNP-leier: Wanneer die einde van die jaar nader kom, is dit tyd vir bestekopname wanneer ons in ‘n toestand van rustigheid kan terugdink en wonder of dinge en gebeure nie anders kon gewees het as toestande en optredes anders was nie. In...