Jaap Marais 1922 – 2022

Henk van de Graaf – Die Afrikaner 25 November 2022 Die beste Eerste Minister wat SA nooit gehad het nie. As wyle mnr. Willie Marais, opvolger van mnr. Jaap Marais as leier van die HNP na laasgenoemde se afsterwe, nog sou geleef het sou die opskrif hierbo...