by HNP | Feb 3, 2022 | Standpunte, Uncategorized
Persverklaring van die leier van die HNP om Die Stem uit die ANC se landslied te verwyder: Geagte leser, Die leier van die HNP, mnr. Andries Breytenbach, het ‘n amptelike versoek gerig aan mnr. Cyril Ramaphosa dat die gedeeltes van “Die Stem” uit die...
by HNP | Feb 2, 2022 | Die Afrikaner, Die Afrikaner 2021 - (pdf-lêers), Uncategorized
Vir selfoon en tablette moet u die swart pyltjie bo regs druk om Die Afrikaner af te laai. Die_Afrikaner_21_Januarie_2022Download
by HNP | Jan 27, 2022 | Standpunte, Uncategorized
Wat kan ons in 2022 verwag: Aan die einde van ‘n jaar is dit altyd redelik maklik om terug te kyk na wat die jaar gebeur het. Aan die begin van ‘n nuwe jaar is ‘n ander oefening, soos om uit te maak wat in die kristalbal aangaan. Een saak is egter reeds kristalhelder...
by HNP | Jan 27, 2022 | Geskiedenis, Uncategorized
Die vraag of die Afrikanerjeug steeds gebind is aan die Gelofte van 1838, is deur die 11-jarige Celma Bekker van Pietersburg beantwoord. Op die vooraand van die Driedoornhoek Geloftefees naby Pietersburg is ‘n talentaand vir die jongspan gehou. Die feeskomitee kry dit...
by HNP | Jan 24, 2022 | Standpunte, Uncategorized
Dit is ʼn ou en mooi tradisie om aan die begin van ʼn nuwe jaar aan ons geliefdes, gemeentes en volk Nuwejaarsboodskappe te rig. Omdat ons toekomsgerig is, weerspieël sulke boodskappe gewoonlik die hoop en verwagting dat die jaar wat voorlê beter of voorspoediger sal...