Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris

Die Afrikaner 07 07 2023 Vandag gaan ek weer uit een van mnr. Jaap Marais se toesprake aanhaal. Dit gaan oor die Boere-Afrikaners se situasie na die tweede Engelse oorlog en die politieke toestand daarna. Ons kan baie krag put uit die geskiedenis van die Afrikanervolk...

“Pride”-maand van winkels tot in skole

Die sogenaamde “Pride”-maand word skynbaar aktief bevorder in skole, terwyl sekere besighede hulle ook daaraan skuldig maak en as gevolg daarvan boikotte in die gesig staar. Een van die winkelgroepe wat aktief daaraan meedoen, is Woolworths, wat selfs uit van hulle...