Vanaf die lessenaar van die Hofsekretaris

H F van der Schyff 11 November 2022 in Die Afrikaner Die HNP se kongres was hierdie jaar onder moeilike omstandighede gehou. Die hoë brandstofpryse, swak paaie, algemene prysstygings en misdaad het heelwat mense verhoed om die kongres by te woon. Tog was die kongres...

Van Reus tot Bedelaar

Die Afrikaner 11 November 2022 Nie dat mens iets anders kan verwag van Afrika nie, maar dit bly steeds hartseer om te sien hoe die eens ekonomiese reus, Suid-Afrika, verval het tot ‘n sielige en armsalige bedelaar staatjie. Die ANC staatshoof, Cyril Ramaphosa is die...

Witman van jou land terug!

HNP se 53ste Jaarkongres met tema Bostaande opskrif was die tema van die HNP se 53ste jaarkongres wat in Pretoria gehou is, en dit was ook die tema van die uittredende leier van die HNP, mnr. Andries Breytenbach, se toespraak. Mnr. Breytenbach het sterk klem daarop...

“Dis Volskaalse Oorlog”

TLU SA-president by boereprotes Met 2 206 boere wat reeds sedert 1990 op hulle plase vermoor is in Suid-Afrika, is daar al meer sterftes as wat soldate gesneuwel het tydens die hele grensoorlog. “Dit beteken ons is in ’n volskaalse oorlog”, het mnr. Henry Geldenhuys,...