Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris

HF van der Schyff: Die Afrikaner 5 Mei 2023 Ons gaan steeds voort met die toespraak van mnr. Jaap Marais oor Afrikanernasionalisme. Hy skryf, “Die verantwoordelikheid rus swaar op elke Afrikanernasionalis om meer te gee en meer te doen as wat die oplegging van...

Semantiese bedrog

Die redakteur Die Afrikaner 5 Mei 2023 In die derde video wat deur die HNP se Inligtingsdiens uitgegee is, gaan die gesprek oor die begrip vryheid na aanleiding van die sogenaamde Vryheidsdag, wat ‘n vakansiedag is om die ANC se oorwinning oor die Blankes in...

Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris

Die Afrikaner 21 April 2023 Hierdie week gaan ons voort met mnr. Jaap Marais se voordrag oor Afrikanernasionalisme. Dit gaan oor die vraag of ‘n politieke party ‘n rol het as hy nie aan verkiesings deelneem nie. Hy stel sy standpunt soos volg:...