Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris

HF van der Schyff: Die Afrikaner 5 Mei 2023 Ons gaan steeds voort met die toespraak van mnr. Jaap Marais oor Afrikanernasionalisme. Hy skryf, “Die verantwoordelikheid rus swaar op elke Afrikanernasionalis om meer te gee en meer te doen as wat die oplegging van...