by HNP | Apr 26, 2024 | Bespreking van die HNP se Program van Beginsels, Die Afrikaner, Die Afrikaner 2021 - (pdf-lêers), Geskiedenis, HNP Geskiedenis, Publikasies, Standpunte, Uncategorized
Die HNP van Suid-Afrika het sopas ‘n manifes bekend gestel waarin sy uiteindelike visie van hoe Suid-Afrika moet lyk, uitgespel. Sou die HNP aan die komende verkiesing deelgeneem het, sou dit die basis van sy verkiesingsmanifes uitgemaak het. Die Manifes lui soos...
by HNP | Jun 8, 2023 | Geskiedenis, HNP Geskiedenis, Uncategorized, Video's, Videos
Mnre Breytenbach en Van de...
by HNP | May 9, 2023 | Geskiedenis, HNP Geskiedenis, Standpunte, Uncategorized
Mnr Andries Breytenbach: Die Afrikaner 5 Mei 2023 Die appèlhof in Bloemfontein het pas die vroeëre uitspraak van die gelykheidshof, naamlik dat ppenbare vertoning van die republiekvlag op haatspraak neerkom, bekragtig. Die saak om dit as haatspraak verklaar te kry, is...
by HNP | Apr 26, 2023 | Geskiedenis, HNP Geskiedenis, Uncategorized, Videos
Die 27 ste April – is dit ’n vryheidsdag? Hiermee die derde video in die reeks van video’s van die HNP se Inligtingsdiens. Hierdie video handel oor die 27 ste April en mnr Andries Breytenbach noem dit ’n dag van skande. Hier is die skakel om die video te...
by HNP | Feb 7, 2022 | Geskiedenis, HNP Geskiedenis, Uncategorized
Op 17 en 18 November 1994, slegs enkele maande nadat FW de Klerk die mag aan Nelson Mandela en sy ANC oorhandig het, het ‘n volkskongres in Pretoria plaasgevind onder die tema: “Ons sal opstaan…” Verskeie sprekers het referate gelewer, waaronder die destydse...