HNP
  • Tuis
  • Wie is ons
    • Onstaan en stigting
    • Program van beginsels
    • Missie
  • Leierskap
  • Videos
  • Standpunte
  • Publikasies
  • Kontak ons
  • Finansiële steun
  • Bespreking van die hnp se program van beginsels
  • Die Afrikaner
  • Dr H F Verwoerd aan die woord:
  • Geskiedenis
  • Die Afrikaner 2019
Select Page

HNP Manifes bekend

by HNP | Apr 26, 2024 | Bespreking van die HNP se Program van Beginsels, Die Afrikaner, Die Afrikaner 2021 - (pdf-lêers), Geskiedenis, HNP Geskiedenis, Publikasies, Standpunte, Uncategorized

Die HNP van Suid-Afrika het sopas ‘n manifes bekend gestel waarin sy uiteindelike visie van hoe Suid-Afrika moet lyk, uitgespel word. Sou die HNP aan die komende verkiesing deelgeneem het, sou dit die basis van sy verkiesingsmanifes uitgemaak het. Die Manifes lui soos...

Grondwet vir die Boere-Afrikanervolk: Ekonomiese beleid

by HNP | Oct 1, 2021 | Bespreking van die HNP se Program van Beginsels, Uncategorized

Dolf Buitendag Die ekonomiese beleid van ‘n land vorm ‘n belangrike basis vir die voortgesette sukses van ‘n land, maar moet ook in diens van sy volk staan. Die ekonomie moet konstante groei toon en op nasionale en internasionale vlak kan meeding. Dit moet ‘n...

Grondwet vir die Boere-Afrikanervolk : HNP Program van Beginsels (13)

by HNP | Aug 31, 2021 | Bespreking van die HNP se Program van Beginsels, Uncategorized

Andries Breytenbach Een van die belangrikste terreine van die volkslewe is die onderwys. Onderwys bestaan uit twee fasette, nl. opvoeding en die oordra van spesifieke kennis van allerlei dinge waarmee die mens in sy lewe op aarde te doen kry, soos vervat in die...

HNP se Program van Beginsels: Verder met Artikel 7.6 (12)

by HNP | Aug 18, 2021 | Bespreking van die HNP se Program van Beginsels, Uncategorized

Verhouding met ander state en volke: Meinhard Peters Die HNP se Program van Beginsels behandel in artikels 7.5 tot 7.6 enkele baie belangrike beginsels wat staatkundigevryheid en integriteit aangaan. Dit is dié beginsels wat die party in die toekoms toegepas wil sien,...

Die Program van Beginsels van die HNP – Grondwet vir die Boere-Afrikanervolk (11)

by HNP | Jul 19, 2021 | Bespreking van die HNP se Program van Beginsels, Uncategorized

Meinhard Peters Nasionale selfstandigheid en vryheid ARTIKEL 7.6 Artikel 7.6 trek baie van die voorafgaande beginsels saam in ’n enkele, eenvoudige stelling. Dit lui: ”Die HNP wil by die Afrikaner sy kragtige besef van nasionale selfstandigheid en vryheid stimuleer en...

Die Program van Beginsels van die HNP – Grondwet vir die Boere-Afrikanervolk (10)

by HNP | Jul 5, 2021 | Bespreking van die HNP se Program van Beginsels

O, moedertaal, o, soetste taal!Jou het ek lief bo alles.Van al die tale wat ek hoor,niks wat my siel ooit so bekoor.O, moedertaal, o, soetste taal!Jou het ek lief bo alles. Wanneer laas het ons volk hierdie lied gesing? Laat ons eerlik wees, die volk ken dit nie meer...
« Older Entries

Jongste artikels

  • Die Afrikaner 25 Maart 2026
  • Die Afrikaner 5 Maart 2026
  • Die Afrikaner 17 Februarie 2026
  • Die Afrikaner 30 Januarie 2026
  • Die Afrikaner 14 Januarie 2026
  • Facebook
  • X
  • RSS
Kopiereg 2023 © Herstigte Nasionale Party.