Hoe lank voor finale ineenstorting

Dié gebeure laat die vraag ontstaan: Redakteur in Die Afrikaner van 6 Junie 2023. Gebeure die laaste week of twee, het by politieke ontleders en ekonome die vraag laat ontstaan wanneer die land se totale ineenstorting ‘n werklikheid word? Nie net Eskom, wat waarsku...