“Pride”-maand van winkels tot in skole

Die sogenaamde “Pride”-maand word skynbaar aktief bevorder in skole, terwyl sekere besighede hulle ook daaraan skuldig maak en as gevolg daarvan boikotte in die gesig staar. Een van die winkelgroepe wat aktief daaraan meedoen, is Woolworths, wat selfs uit van hulle...

Die Redakteur:

Nuwe geleenthede op suiwer beginsels Die Afrikaner 23 Junie 2023 Daar is nie veel wat ons kan byvoeg tot die HNP-leier se brief aan die Poolse president oor die Diplomatieke en ander gemors van Afrikaleiers, onder medeaanvoering van Cyril Ramaphosa se mislukte...

Afrikaanse skole weer in die visier.

Vanaf die lessenaar van die Hoofsektretaris Die Afrikaner 23 Junie 2023 Die ANC wat graag alles moontlik in die land wil bestuur en wetgewings deurvoer om hul mag uit te brei, maak ook nou planne onder die Bela-wysigingswet om skole heeltemal onder die staat se gesag...