Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris

H F van der Schyff: Die Afrikaner 18 Augustus 2023 Ek gaan hierdie week verder mnr. Jaap Marais se toespraak: “Verdeeldheid en wat moet gedoen word” Hy sê “Nou is die vraag: wat gaan die Afrikaner doen? Ons is almal bekommerd oor die verdeeldheid in ons volk....

Die Redakteur

Woorde het betekenis en gevolge. Daar was onlangs ‘n bespreking oor die rol van sosiale media in die samelewing en dat die vlak van gesprek baie vervlak het en verskuif het van die onderwerp na die persoon. Ons sien dit daagliks hoe baie dapper, dog onbekende of...