Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris

H F van der Schyff. Die Afrikaner 6 April 2023: Hiermee nog ‘n aflewering hoofsaaklik uit die voordrag van mnr. Jaap Marais, “Die uitdaging aan die Afrikanervolk en die rol van die HNP”. In die vorige aflewering het ons oor die vryheidstrewe gesels....