Kongresboodskap 2021

Deur die leier van die HNP, mnr Andries Breytenbach Was daar al ooit  ʼn volk op aarde wat so met sy voortbestaan gedobbel het soos die Afrikanervolk ná 1966? Ek glo nie. Vroeër daardie jaar het die Nasionale Party met sy beleid van afsonderlike ontwikkeling sy...

Tsafendas was nie mal, politieke moordenaar

Jaap Marias was wéér reg: Sewe en twintig jaar nadat die voormalige HNPleier, wyle mnr. Jaap Marais, in sy boek, Die Era van Verwoerd, duidelik aangetoon het dat Dimitri Tsafendas geen mal man was toe hy dr. HF Verwoerd vermoor het nie, is dit bevestig deur ‘n...