Die Redakteur

Besinning oor dr HF Verwoerd na 55 jaar: Dit was 6 September die 55-jarige herdenking van die moord op dr. HF Verwoerd, destydse eerste minister van Suid-Afrika. Hy is die middag in die parlement in Kaapstad vermoor deur Demitri Tsafendas. Die geskiedenis het sedert...