Bespreking van die hnp se program van beginsels
Die Program van Beginsels van die HNP – Grondwet vir die Boere-Afrikanervolk (5)
Nadat die HNP in artikel 2 van sy beginsels die lewensbeskoulike grondslag van die Party onomwonde verklaar het, word in artikel 3 daartoe oorgegaan om die praktiese toepassing en betekenis daarvan in die volkslewe te beskryf. Dit lui soos volg: 3. Beginsels en...
BESPREKING VAN DIE HNP SE PROGRAM VAN BEGINSELS – 4
Andries Breytenbach Artikel 2 van die Program van Beginsels verklaar op welke grondslag ons volk ontstaan en gebou is, en dit is net natuurlik dat die HNP as volksliggaam dit as lewensbeskoulike grondslag aanvaar. Dit lui soos volg: GRONDSLAG: Die Heilige Skrif, die...
Bespreking van die HNP se Program van Beginsels – 3
Bespreking van die HNP se Program van Beginsels - 3 Fritz van Graan In die vorige uitgawe van Die Afrikaner is Artikel 1.1 van die Program van Beginsels van die HNP bespreek. Ons bespreek vandag die volgende artikel. Artikel 1.2 lui: As politieke...
Bespreking van die HNP se Program van Beginsels – 2
Bespreking van die HNP se PROGRAM VAN BEGINSELS - 2 Andries Breytenbach Die tweede uitgawe van die Program van Beginsels begin met die volgende woordverklaring: “Die begrip Afrikaner, waar dit in hierdie dokument voorkom, sluit ook die begrip Boer in en andersom.”...
Bespreking van die HNP se Program van Beginsels – 1
Die Program van Beginsels van die HNP --- 1 Grondwet vir die Boere-Afrikanervolk Geskryf deur mnr Andries Breytenbach, die leier van die HNP. Toe die HNP op 25 Oktober 1969 tot stand gekom het, het die stigters daarvan ʼn program van beginsels aanvaar...