Die “sukses” van koalisiepolitiek

Die Redakteur: Die Afrikaner: 17 Februarie 2023 Nie dat dit ons juis verbaas nie, want ons het geleer uit die lesse van Afrika en het geweet dit gaan ons voorland wees. Maar die klug van plaaslike regeringspolitiek, ken geen beskrywing nie, en om dit met ‘n sirkus te...

Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris

H van der Schyff: Die Afrikaner 17 Februarie 2023 Soos ek in my vorige stuk belowe het, gaan ek vandag voort met die bespreking van die stuk uit mnr. Jaap Marais se voordrag oor die uitdaging aan die Afrikanervolk en die rol van die HNP daarin. Vandag haal ons stukke...

Noodtoestand vir ’n Geskepte Situasie

Energieskandaal verdiep: Die Afrikaner 17 Februarie 2023 Ernstige vrae ontstaan oor wat die werklike rede is vir die noodtoestand wat die ANC-staatshoof, Cyril Ramaphosa, aangekondig het tydens die parlementsopening. Ramaphosa het daarmee saam aangekondig dat daar ’n...

Nog ’n noodtoestand?

Die Afrikaner 3 Februarie 2023 Die ANC en sy herkose leier, Cyril Ramaphosa, hou van mag. Hoe meer mag, en hoe meer onderdrukkend daardie mag, hoe beter. Ramaphosa het sy teenstanders om die leierskap in Desember redelik gemaklik uitgestof. Hy staan heelwat sterker as...

Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris

Die Afrikaner 3 Februarie 2023 Ek gaan in hierdie uitgawe voort oor wat mnr. Jaap Marais in sy voordrag: “Die uitdaging aan die Afrikanervolk en die rol van die HNP as die verteenwoordiger van Afrikanernasionalisme” gesê het. In die voordrag wys hy hoe ons...

Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris

H F van der Schyff Gesien in die lig daarvan dat ons die afgelope tyd aandag aan wyle mnr. Jaap Marais se verjaardag gegee het, het ek gereken om nog iets uit sy skrywes met u te deel, maar ook kommentaar te lewer op wat vandag in ons politiek aangaan. Uit die stuk,...