by HNP | Jan 24, 2023 | Standpunte, Uncategorized
Boodskap van die nuutverkose HNP-leier: Wanneer die einde van die jaar nader kom, is dit tyd vir bestekopname wanneer ons in ‘n toestand van rustigheid kan terugdink en wonder of dinge en gebeure nie anders kon gewees het as toestande en optredes anders was nie. In...
by HNP | Dec 2, 2022 | Standpunte, Uncategorized
In die vorige uitgawe van Die Afrikaner het ek oor ‘n toespraak van mnr. Jaap Marais geskryf. Hierdie week gaan ek uit ‘n ander toespraak van hom aanhaal aangesien sy 100ste verjaardag in hierdie uitgawe herdenk word. In ‘n referaat wat mnr. Marais...
by HNP | Dec 1, 2022 | Standpunte, Uncategorized
Deur Jan-Tinus Smuts. Die Afrikaner 25 November 2022 Wyle mnr. Jaap Marais, tweede leier van die Herstigte Nasionale Party (HNP), was beginselvas en sy aand en môre praatjies het áltyd ooreengestem. Hy het nooit histeriese uitlatings gemaak nie, jaar altyd...
by HNP | Dec 1, 2022 | Standpunte, Uncategorized
Tydens die pas afgelope HNP-kongres, waaroor breedvoerig in die vorige uitgawe verslaggedoen is, het mnr. Meinhard Peters sy persoonlike ervarings met mnr. Jaap Marais met diekongres gedeel, as deel van die herdenking van wyle mnr. Marais se 100ste verjaardag...
by HNP | Dec 1, 2022 | Standpunte, Uncategorized
Quo Vadis VF+? In hierdie uitgawe word die 100ste verjaardag van wyle mnr. Jaap Marais herdenk. Oral blyk dit dat mnr. Marais sterk gestaan het op die Afrikanervolk se rassuiwerheid. Vermenging het al wêreldryke vernietig, want dit is gewoonlik die swakkere wat die...
by HNP | Nov 30, 2022 | Publikasies, Standpunte, Uncategorized
Henk van de Graaf – Die Afrikaner 25 November 2022 Die beste Eerste Minister wat SA nooit gehad het nie. As wyle mnr. Willie Marais, opvolger van mnr. Jaap Marais as leier van die HNP na laasgenoemde se afsterwe, nog sou geleef het sou die opskrif hierbo...