Vreemde bedmaats omarm vreemde bedmaats

Redakteur: Die Afrikaner 20 Oktober 2023 Met die oog op volgende jaar se algemene verkiesing, het die DA-leier, John Steenhuisen, die sogenaamde Moonshot pakt aangekondig, as ‘n soort samewerking van partye om gesamentlik die ANC uit die kussings te probeer lig....

Skep dringend ’n volksekonomie

Redakteur Die Afrikaner 20 Oktober 2023 “Alles waaraan die ANC raak, maak hulle ‘n gemors van as gevolg van wanaanwending van fondse. Die staatsamptenare se pensioenfonds is nou volgende. Om ons mense te beskerm, is dit nodig dat ons ‘n ekonomie binne ‘n ekonomie...

Baie vure brand al feller

Redakteur Die Afrilaner 07 Oktober 2023 ie wêreld is voorwaar erg deurmekaar, en die vure brand al nader. Nie net die letterlike vure wat Suid-Afrika tans tref nie. Waarskynlik is dit een van die swartste jare in ‘n lang tyd betreffende veldbrande. Geweldige brande...

BID, glo en doen

HNP-leier by kongres 2023 Die volk moet aan sy eie alternatiewe werk. Begin deur te bid, glo in jou saak en doen wat jy kan doen. Dit was die boodskap van die leier van die HNP, mnr. Fritz van Graan, aan die HNP se 54ste jaarkongres wat in Pretoria plaasgevind het....

Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris

H van der Schyff Die Afrikaner 06 Oktober 2023 Ons volg op wat mnr. Jaap Marais verder in sy toespraak gesê het. Hy volg op met die baie belangrike gedagte: “WIE IS DIE VYAND? “Ons sal moet besef dat as ons eenheid wil hê, ons ook die keuse van die vyand...