by HNP | Sep 22, 2023 | Standpunte, Uncategorized
H F van der Schyff Die Afrikaner 22 September 2023 Ons gaan vandag nog verder met mnr. Jaap Marais se toespraak, waarin ons in vorige uitgawes begin het. Hy sê “Maak Afrikaner-nasionalisme ‘n mag” “As ons ‘n volkstaat moet kry, dan sal...
by HNP | Sep 22, 2023 | Standpunte, Uncategorized
Die Redakteur Die Afrikaner 22 September 2023 Die dood van die 95-jarige Mangosuthu (voorheen Gatsha genoem) Buthelezi, het alweer gelei tot ’n twis in Afrikanergeledere. Skielik is daar ‘n stortvloed van eerbetone en huldeblyke, ook uit Afrikanergeledere, aan dié man...
by HNP | Sep 22, 2023 | Standpunte, Uncategorized
Wat sit werklik agter plaasmoorde? Groot meningsverskil het losgebars oor die onlangse navorsing van prof. Rudolph Zinn, kriminoloog en oud-polisieman met kennis van geweldsmisdaad en forensiese ondersoeke. In sy jongste navorsing het hy gaan praat met veroordeelde...
by HNP | Sep 14, 2023 | Standpunte, Uncategorized
Die Afrikaner 8 September 2023 Ons gaan vandag verder met mnr. Jaap Marais se toespraak waarin hy die verskil tussen Afrikaners en Afrikanernasionaliste uitspel. Hy wys daarop dat sekere Afrikaners soos FW de Klerk, Roelf Meyer en Constand Viljoen as Afrikaners gesien...
by HNP | Sep 13, 2023 | Standpunte, Uncategorized
Afrika en demokrasie: Die Redakteur: Die Afrikaner 8 September 2023 Die voormalige Rhodesië, ‘n beskaafde land met ‘n sterk ekonomie onder daardie naam, en in 1980 oorgedra aan die terroriste van ZANU-PF wat dit na Zimbabwe herdoop het, het onlangs weer hulle...
by HNP | Sep 13, 2023 | Standpunte, Uncategorized
Redakteur. Die Afrikaner 8 September 2023 Dit is alwéér apartheid se skuld dat stelende Swartes sterf. Nadat meer as 70 Swartes doodgebrand het in ‘n woonstelgebou in Johannesburg, het die ANC se minister Lindiwe Sisulu gesê dit is apartheid se skuld. Die...