by HNP | Jul 25, 2023 | Standpunte, Uncategorized
Die Afrikaner 21 Juli 2023 Ons gesprek die laaste paar uitgawes in hierdie kolom, het veral gegaan oor moontlike geleenthede wat ontstaan, maar dat optrede altyd die beginsel moet volg. Waar die politiek deesdae hol is aan beginsels en vol is van opportunisme, bly dit...
by HNP | Jul 25, 2023 | Standpunte, Uncategorized
Mnr H F van der Schyff Die Afrikaner 21 Julie 2023 Ons gaan hierdie keer verder met mnr. Jaap Marais se toespraak waar hy oor nasionalisme praat: “Kulturele” identiteit”Die tweede element van nasionalisme is die kulturele identiteit, die onderskeiding van...
by HNP | Jul 25, 2023 | Standpunte, Uncategorized
Die Afrikaner 21 Julie 2023 Soos die HNP al agtergekom het, is die sogenaamde Menseregtekommissie (MRK) ‘n geldslurpende hond sonder tande, wat nou summier afgeskaf behoort te word. Daar is waarskynlik ander sogenaamde Hoofstuk 9-instellings wat alles behalwe...
by HNP | Jul 13, 2023 | Die Afrikaner, Standpunte, Uncategorized
Redakteur Die Afrikaner 7 Julie 2023 In die vorige uitgawe het ons gewys op geleenthede wat soms onverwags ontstaan. Een so ‘n geleentheid was die gemors van die sogenaamde vredesafvaardiging van Cyril Ramaphosa en sy Afrikane na Oekraïne en Rusland. Dit het die HNP...
by HNP | Jul 7, 2023 | Standpunte, Uncategorized
Die Afrikaner 07 07 2023 Vandag gaan ek weer uit een van mnr. Jaap Marais se toesprake aanhaal. Dit gaan oor die Boere-Afrikaners se situasie na die tweede Engelse oorlog en die politieke toestand daarna. Ons kan baie krag put uit die geskiedenis van die Afrikanervolk...
by HNP | Jul 7, 2023 | Die Afrikaner, Standpunte, Uncategorized
Presidensie van skandes: “Wie kan ‘n staatshoof en sy adjunk nog as ‘ons president’ beskou as hulle beide met misdaad verbind word? Hulle is niks van ons Afrikaners nie, hulle verdien nie ons respek nie, en hoe gouer ons paaie fisies skei, hoe beter.” Dit was die...