by HNP | Jan 24, 2023 | Die Afrikaner, Die Afrikaner 2021 - (pdf-lêers), Uncategorized
Geagte lesers, u kan ook op die Facebookblad kyk met die naam: “Die Afrikaner”. 20_Januarie_2023Download
by HNP | Dec 13, 2022 | Die Afrikaner, Die Afrikaner 2021 - (pdf-lêers), Uncategorized
9_Desember_2022Download
by HNP | Dec 2, 2022 | Geskiedenis, Uncategorized
So is ons Verraai: Hierdie is ’n vertaling van ’n deel van die boek wat wyle mnr Paul Kruger in opdrag van die Boere-Afrikanervolksraad geskryf het.* Kruger, Paul: Settlement of the Boer-Afrikaner People’s claim to territorial self-determination: Inviting...
by HNP | Dec 2, 2022 | Standpunte, Uncategorized
In die vorige uitgawe van Die Afrikaner het ek oor ‘n toespraak van mnr. Jaap Marais geskryf. Hierdie week gaan ek uit ‘n ander toespraak van hom aanhaal aangesien sy 100ste verjaardag in hierdie uitgawe herdenk word. In ‘n referaat wat mnr. Marais...
by HNP | Dec 1, 2022 | Standpunte, Uncategorized
Deur Jan-Tinus Smuts. Die Afrikaner 25 November 2022 Wyle mnr. Jaap Marais, tweede leier van die Herstigte Nasionale Party (HNP), was beginselvas en sy aand en môre praatjies het áltyd ooreengestem. Hy het nooit histeriese uitlatings gemaak nie, jaar altyd...
by HNP | Dec 1, 2022 | Standpunte, Uncategorized
Tydens die pas afgelope HNP-kongres, waaroor breedvoerig in die vorige uitgawe verslaggedoen is, het mnr. Meinhard Peters sy persoonlike ervarings met mnr. Jaap Marais met diekongres gedeel, as deel van die herdenking van wyle mnr. Marais se 100ste verjaardag...