So stroom die Soustrein voort

Die Afrikaner 17 Maart 2023 Terwyl Suid-Afrika op die sogenaamde Grys Lys geplaas is as gevolg van die swak ekonomie, en Moody’s die ekonomiese vooruitsigte verder negatief beoordeel het, het die ANC staatshoof, Cyril Ramaphosa, sy kabinet verder vergroot teen groot...

Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris

H F van der Schyff 03 Maart 2023 Die Afrikaner Hierdie week gaan ons verder kyk wat mnr. Jaap Marais oor die verset van buite die bestel sê. Ek sal ook van my sienings bywerk. “Om buite die bestel te bly beteken om jou so ver as moontlik buite die staatsbestel te hou....

“ANC die grootste misdaadsindikaat in SA”

Die Afrikaner 03 Maart 2023 Die voormalige president van TLU SA, mnr. Louis Meintjes, is in die verlede ‘n paar keer aangevat oor sy onomwonde stelling dat die ANC die grootste misdaadsindikaat in Suid-Afrika is. Netso word die HNP steeds verkwalik as dié na die ANC...