by HNP | Dec 3, 2021 | Die Afrikaner, Die Afrikaner 2021 - (pdf-lêers), Uncategorized
November-26-2021Download
by HNP | Dec 3, 2021 | Standpunte, Uncategorized
Mnr A Breytenbach Wyle mnr. Jaap Marais het dikwels voorspel dat die politieke bestel waaronder ons land sedert 1994 gebuk gaan, in duie sal stort. Wanneer dit gebeur, sal dit gepaard gaan met geweld en dan sal daar “nuwe” grense getrek word — langs etniese lyne....
by HNP | Nov 30, 2021 | Standpunte, Uncategorized
Mnr Andries Breytenbach “Iemand het oor die HNP geskryf dat die HNP so anders is, omdat die ander so eenders is. Dit onderskei ons van die ander. As ons ophou om die stryd te stry, sal dit verraad wees teenoor dit wat die afgelope halfeeu gebeur het, sal verraad wees...
by HNP | Nov 15, 2021 | Standpunte, Uncategorized
Komende geleenthede Die ANC-bewind het al meer as ‘n kwart eeu bewys dat hy nie die vermoë hetom enigiets te bestuur nie. Die hele staatsdiens getuig daarvan: daar is byna geen departement wat behoorlik funksioneer nie, behalwe dalk tesourie, maar dié is nodig sodat...
by HNP | Nov 15, 2021 | Standpunte, Uncategorized
Tydens die Covid tydperk het die ANC gewys tot welke mate hy bereid is om in mense se lewens in te meng. Daardie proses is nog nie verby nie, en dit is duidelik dat sy beheer-eksperiment vir hom so geslaagd was, dat hy daarmee sal voortgaan. Besighede het permanent...
by HNP | Nov 12, 2021 | Die Afrikaner, Die Afrikaner 2021 - (pdf-lêers), Uncategorized
November-12-2021-4Download